Greentree Sub Acute Hospital 44 Charles Bramley St, Groenkloof, Pretoria, 0181

Greentree Sub Acute Hospital





22 Reviews




Greentree Sub Acute Hospital 44 Charles Bramley St, Groenkloof, Pretoria, 0181




About the Business

Greentree Health | Home |

Contacts

Call Us
0108231630
44 Charles Bramley St, Groenkloof, Pretoria, 0181

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Amanda Visagie Weyers
19.10.2023
Greentree Sub Acute Hospital
Daar was maar die onsekerheid met my heupvervanging. My operasie by die Zuid-Afrikaanse Hospitaal was 'n sukses. Puik behandeling. Oorgeplaas Greentree toe vir step down" opvolg. Wat 'n belewenis! Soveel omgee. Dankie vir die "saam stap" en só baie helpende hande. Ongelooflike versorging. Ek is julle ewig dankbaar."
Benita Meyer
12.09.2023
Greentree Sub Acute Hospital
Watter voorreg was dit nie dat my pa Ben Groenewald kon aansterk by Greentree na sy rug operasie nie.Vir al die personeel daar kan ons nie genoeg Dankie sê nie!! Elke een met wie ons te doen gehad het, was vriendelik, behulpsaam, simpatiek en nooit te moeg of te haastig om te luister en moed in te praat nie. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om hom so gemaklik moontlik te hou en “Tuis te laat voel”. En dan was die kos beslis Restuarant kwaliteit! Daar was nooit skeef na ons gekyk as ons bietjie langer as die normale besoek ure by pa wou wees nie. Inteendeel het hulle ons ook tuis laat voel en ons aangemoedig om te bly solank ons wil. Dankie is ‘n baie klein woordjie maar ons waardeer dit opreg! Julle voetpad is voorwaar “gepave” hemel toe! Sonder om enige iemand uit te sonder of dalk te vergeet wil ons net weereens sê - Baie Dankie!!
Lisa Mirande-Lind
11.09.2023
Greentree Sub Acute Hospital
My husband was there following hip surgery. Great staff and care. Great place to recover. Thank you!
Timothy Steward
07.09.2023
Greentree Sub Acute Hospital
Last month (February 2023) I spent four days at Greentree recovering from a knee operation. The facility is clean and well appointed. The staff were professional and helpful at all times.
Morné Greyling
06.09.2023
Greentree Sub Acute Hospital
n Klein Woordjie Dankie" met so veel dankbaarhied.Dankie vir julle uitsonderlike liefde en om gee vir ons geliefdes.Dankie vir julle glimlag en huislike om gee .vir elkeen by Greentree HospitaalMatrone
Anel Meiring
04.09.2023
Greentree Sub Acute Hospital
As jy ooit nodig het om na ñ stepdown te gaan in Pretoria, is Greentree in Muckleneuk, dié plek om te gaan! Die diens, mense, en dan die kos is uitstekend! Dankie Hennie van TJ Routs food company dat jy soveel moeite met die kos doen. Dit voel of ons in ñ restaurant eet.
cecile smit
24.08.2023
Greentree Sub Acute Hospital
Ek wil net weer my dank uitspreek teen oor Green Trees tydens my verblyf. Dit was n goeie ervaring - vanaf my ontvangs tot my ontslag. Die hulp, kos en vriendelikheid van die personeel was puik. Almal loop n ekstra myl om die verblyf aangenaam te maak. Baie voorspoed vir julle en hou aan met die goeie werk. Groete Cecile Smit
Tache Goss
18.08.2023
Greentree Sub Acute Hospital
The absolute best step down facility there is. There aren’t even words to describe how caring and empathic the staff are. They have become like family to me. Green tree is truly a place where you are supported and cared for and only need to focus on your healing. The facilities and equipment are clean and modern. Can’t recommend it highly enough.
Annecke Spangenberg
03.08.2023
Greentree Sub Acute Hospital
My husband was transferred to Green Tree after bilateral total knee replace. I could not look better after him at home. Excellent staff and service.
JP DE SCALLY
21.07.2023
Greentree Sub Acute Hospital
THANKS YOU GUYS FOR THE CARE TO MY GRAND MOTHER .... SUPER ELITE PLACE . THANK YOU!!

Add Review

Map

44 Charles Bramley St, Groenkloof, Pretoria, 0181
Greentree Sub Acute Hospital