Kids Academy 92 Jakaranda St, Protea Hoogte, Cape Town, 7560

Kids Academy





8 Reviews




Kids Academy 92 Jakaranda St, Protea Hoogte, Cape Town, 7560




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
+27219816743
92 Jakaranda St, Protea Hoogte, Cape Town, 7560

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

prince isaac chikovore
08.09.2023
Kids Academy
Great teaching staff, friendly and helpful.
Michelle Jansen Van Rensburg
26.08.2023
Kids Academy
Vandag die aakligste ondervinding gehad met die bestuurder of eienaarres van die skool die straat is opgekap en daar staan trokke en le sand hope geen parkering vir enige ouer wat kinders hetsy waar ook al moet optel die goeie mamma wat ek is vir my kind wat n vrees het dat ek haar sal vergeet parkeer ek om 12:10 voor kidz academy wat ek nooit doen omrede die vrou altyd vreeslike uitgesproke is, maar was toe reeds 2 keer op en af on die pad en verkeer staan stil. Sal sy my aanspreek en se ek moet haar babyparking respekteer en toe ek haar se ek stop nooit hier maar dat dit is omdat die pad opgekap is en hier nerens ander parkering is nie en my kind histeries sal word, haar woorde aan my ek het geen saak met die pad. Ek antwoord net weer, ek gaan net gou my kind haal sy snou my die volgende woorde toe Bly stil, jy is blerry ombeskof en ek gaan verkeer bel en ek blaas sommer jou bande af. Sy het die hele gesprek deur die venster op my moeder gaan skree en gese ek is ombeskof!!!! My ma het aan haar verduidelik dat dit nie iets is wat ek ooit doen maar ja..... Ek neem aan ay is n diep ongelukkige vrou en kies mense wat sy nie ken om haar ongelukkigheid op uit te haal maar ek moet se ek is nogal bekommerd. Ek sal nooit n kind van my by haar los want sy het al die dinge kwyt geraak voor my 4 jarige dat sy begin huil het toe ons weg loop want sy vra mamma gaan die tannie ons wiele breek?Net by gese ek weet dis Kids Academy parkering maar meeste van daar die ouers tel nie hul kinders kwart oor 12 op nie ek sou verstaan het as sy spitstye haar parkering moet beskerm. Regtigie spits tyd daardie tyd van die dag dis net Bastion kinders wat dan uitkom ek weet dat parkering n probleem is en dat ek onder geen omstandighede onnodig iemand sal te na kom maar regtig daai vrou is blatant ombeskof.

Add Review

Map

92 Jakaranda St, Protea Hoogte, Cape Town, 7560
Kids Academy