Laerskool Phalaborwa 35 Mopanie St, Phalaborwa, 1390

Laerskool Phalaborwa





27 Reviews




Laerskool Phalaborwa 35 Mopanie St, Phalaborwa, 1390




About the Business

Laerskool in Phalaborwa | Groenskool | Laerskool Phalaborwa | Laerskool in Phalaborwa | Groenskool

Contacts

Call Us
+27157811041
35 Mopanie St, Phalaborwa, 1390

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Elsabe Wolmarans
11.10.2023
Laerskool Phalaborwa
Pragtige skool en baie netjies.
Rika Neethling
04.10.2023
Laerskool Phalaborwa
Dis die beste skool wat ek in was, onderwysers is peik, atletiek tops. Van voor skool het ek vir die skool atletiek gedoen en selfs in 1984 daar begin skool gaan tot in met 1988 toe my ouers verhuis het. Op n Jong ouderdom was my hart gebreuk net deur verlang terug na Phalaborwa, en die groenskool, se uitmindende belangstelling.
Riana kippen Kippen
07.09.2023
Laerskool Phalaborwa
Largest and best primary school in Phalaborwa. High educational standard. Good in discipline and competitive in sport.
Kamogelo M
04.09.2023
Laerskool Phalaborwa
I love this school♥️
Claudia Rykaart
31.08.2023
Laerskool Phalaborwa
Horrible school the teachers motivate kids to bully eachother
Marnus Ferreira
01.08.2023
Laerskool Phalaborwa
Puik skool!! Fantastiese akademiese resultate! Fenomenale sport prestasies! Uitmuntende kultuur uitslae!
Traveling Majass
26.07.2023
Laerskool Phalaborwa
I do a lot of work with schools. This school really impressed me. Some of the most well behaved and respectful children I have ever come across. The teachers actually seem to care about the kids, not like at city schools. If I actually lived in Phalaborwa, this is where I would send my kids.
Ben
22.07.2023
Laerskool Phalaborwa
Loved every day at this school, Sport and academics are on par with the best out there.
Lizane Van Heerden
19.07.2023
Laerskool Phalaborwa
Fantastiese skool!!!
Carolyn Botha
28.06.2023
Laerskool Phalaborwa
We are very excited to have been part of the Miss, Mr & Mrs Phalaborwa pageant hosted on the Lapa.Congratulations to all the winners.Groenskool is ‘n mediumgrootte, Afrikaanse skool (tussen 600 en 700 leerlinge) wat op Christelike beginsels geskoei is. Hier by die skool glo ons dat akademie, sport en kultuur met oorgawe gedoen moet word.Elke leerling en personeellid deel in hierdie siening en vandaar ons goeie prestasies. Blootstelling en kompetisie teen die bestes, spoor ons aan om steeds te probeer verbeter. Positiewe, betrokke ouers maak die taak van die opvoeders baie ligter.UIT DIE HOOF SE PENLaerskool Phalaborwa is 'n veilige plek, waar jou kind nog kind kan wees en homself / haarself ten volle kan uitleef. Elke leerder is belangrik en word dienooreenkomstig gehanteer en opgevoed.Ons is bekend vir uitstaande akademiese-, sport- en kultuurprestasies.Die skool poog om 'n verlengstuk van enige gebalanseerde en verantwoordelike huisgesin te wees.Ons respekteer die uniekheid van elke indiwidu en streef daarna om elke leerder tot sy/haar volle potensiaal te laat ontluik.Dissipline en wedersydse respek is ononderhandelbaar.Ons gee om en daarom is ons geredelik beskikbaar.Indien enige ouer of leerder 'n probleem het, is ons deur oop. Bespreek dit asseblief sodat dit tot voordeel van ons" kind kan strek.Indien u 'n nuwe intrekker is - welkom by ons! Groenskool se naam is afkomstig van die kleur van die dogters se skoolrokke.Skakel in by ons WENSPAN.GroetePIETER BURGER"

Add Review

Map

35 Mopanie St, Phalaborwa, 1390
Laerskool Phalaborwa