Melieta's Kitchen 18 Moll St, Malmesbury, 7299

Melieta's Kitchen





6 Reviews




Melieta's Kitchen 18 Moll St, Malmesbury, 7299




About the Business

Melieta's Kitchen | Melieta's kitchen bestaan alreeds 10 jaar. Liefde vir gebak, kom uit ouma se kombuis. Dis 'n besigheid wat gegroei het vanuit 'n droom en 'n passie. Om spesiale aandag te gee aan elke individu, groot of klein met verskillende idees en behoefes. Om elke geleentheid of partytjie nagmerrie te omskep in 'n droom fantasie. Soet en soutgebak verdien meer as 'n leksel...uit ons kombuis.

Contacts

Call Us
0825891785
18 Moll St, Malmesbury, 7299

Hours

Features

  • Takeaway
  • In-store pick-up
  • In-store shopping




Recommended Reviews

William Crimley
17.10.2023
Melieta's Kitchen
Baie vriendelike diens ontvang. Produk was egter swak en nie wat ek bestel het en ooreengekom het nie. Koek self was baie droog en nie vars nie. Diens en produk was vorige tye goed, weet nie wat kon hier gebeur het nie.
Kobus Calitz
16.07.2023
Melieta's Kitchen
Die beste koek wat ek al ooit op Malmesbury in dekades geëet het.Varser kan jy ook nie kry nie. Ek het so 13:00 ʼn lemoenkoek bestel en was gereed vir optel teen 16:00 en toe ek daar kom was Melieta net besig om die laaste versiering te doen.Die het hemels geproe en beslis die beste waarde vir geld. Kan nie glo dat so heerlike groot koek, so goedkoop was nie.Ek gaan beslis nog baie bestellings plaas.Baie dankie Melieta, jy is tops!

Add Review

Map

18 Moll St, Malmesbury, 7299
Melieta's Kitchen