Appelliefies Artificial Flower Designer 3 Dawn Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2571

Appelliefies Artificial Flower Designer





16 Reviews
  • Wednesday8 AM–5 PM
  • Thursday8 AM–5 PM
  • Friday8 AM–5 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–5 PM
  • Tuesday8 AM–5 PM




Appelliefies Artificial Flower Designer 3 Dawn Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2571




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
+27836252133
3 Dawn Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2571

Hours

  • Wednesday8 AM–5 PM
  • Thursday8 AM–5 PM
  • Friday8 AM–5 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–5 PM
  • Tuesday8 AM–5 PM

Features

  • In-store shopping




Recommended Reviews

Marelize Lesch
12.10.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
definitely recommend! als die moeite werd vir photoshoots!
Tina-Marie Nelson
25.09.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Uitstekende diens en kwaliteit handgemaakte produkte. Elke item wat ek nog by Appelliefies gekoop het is met soveel liefde gemaak. Dankie Karline, jy is 'n ster!
ALANDA BEETS
22.08.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
I have used Appelliefies a few times now for flower crowns and headpieces and she always amazes me with her creations! So much love and attention to detail is poured into her work. Looking forward to a new creation again in the near future. Keep up your passion♡
Christine Ellis
10.08.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Appelliefies blomme is net te pragtig en wonderlik. Wat 'n belewenis en ondervinding. Uniek en spesiaal vir enige geleentheid. Besoek hulle gerus!
Lizelle Kotze
24.07.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Ek stap al n geruime tydjie n paadjie met Appelliefies.Ekt eers haar klere as geskenke gekry en toe maak sy my kroon vir my Maternity shoot!Van daar af was dit kersfees pakkies, doop pakkies en verjaarsdag! ♥️ Alles is so spesiaal met liefde en deurnis aanmekaar gewerk! Jy sal nie spyt wees om van haar dienste gebruik te maak nie!
Mareli Venter
20.07.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Sjoe - wow - asemrowend - mooi = daar is eintlik nie woorde om hierdie unieke handgemaakte produkte te beskryf nie.Ons poppie se doopdag was so spesiaal omdat sy pragtig getooi was in haar Appelliefie-dooprokkie met die mooiste Appelliefie kransie, -doopring en blommetjies vir haar voetjies.Ons het super goeie diens ontvang en sal Appelliefies regtig aanbeveel vir enige iemand!Ps: mag God jou besigheid in oorvloed seën en jy ander met jou handewerk ook bekoor soos vir ons!
Yolandi Van De Venter
19.07.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Beautiful floral accessories! Would definitely recommend! Makes those special occasions so much more memorable.
Caren Faul
19.07.2023
Appelliefies Artificial Flower Designer
Wat ñ stukkie wonderlike mens... jou sprankelende persoonlikheid is aansteeklik, ek kan nie genoeg dankie sê vir al my one of a kind breathtaking mooi kroontjies nie. Dankie dat jy altyd gretig is om vir my een te maak, jou passie en liefde kan gesien word. In vandag se tyd gaan alles oor spoed en klientediens, en jy kry 12 uit 10 hoor!! Mag jou besigheid net net groei en hoër hoogtes bereik.

Add Review

Map

3 Dawn Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2571
Appelliefies Artificial Flower Designer