Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff 42 Camelia St, Roodekrans, Roodepoort, 1724

Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff





22 Reviews




Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff 42 Camelia St, Roodekrans, Roodepoort, 1724




About the Business

Wiskunde en Fisiese Wetenskappe | HouNetOpSukkel | Gr. 8 tot 12 | Wiskunde en Fisiese Wetenskappe | Ekstra Klasse, Aanlyn Klasse, Gratis YouTube Lesse

Contacts

Call Us
42 Camelia St, Roodekrans, Roodepoort, 1724

Hours

Features

  • Appointment required
  • On-site services
  • Online classes




Recommended Reviews

Handi Engelbrecht
12.10.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
Albei my kinders het vir 2 jaar n pad met Jeff gestap en baie goeie matriek uitslae behaal. Jeff doen baie moeite en hy het n gawe om die werk te verduidelik sodat die kinders dit verstaan en dat hulle lief word vir die vak. Dit gee hulle n goeie fondasie waarop hulle kan voortbou op universiteit.
Johannie Geldenhuys
23.09.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
My seun het 5 maande terug met ekstra Wetenskap klasse by Jeff begin . Sy punte het met 30% verbeter! Jeff sit baie tyd saam met die kinders in en motiveer hulle om hard te werk. Ons is baie tevrede en dankbaar met die groot verskil wat hy gemaak het.
Simeon Ceronio
05.09.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
Stel die klasse beslis voor.Met Jeff se hulp het ek geslaag met 91% vir matriek Wiskunde en 85% vir matriek Fisiese wetenskappe .
Jannie Engelbrecht
03.09.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
Het my gehelp om my onderskeiding te kry en nog baie meer as wat ek voor gehoop het!!
Drinie Viviers
23.07.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
Baie moeite is gedoen in n tyd wat deurmekaar was vir ons agv Covid en als wat daarmee saamgaan. Gr 11 en gr 12 sou baie moeiliker gewees het sonder my wiskunde en nas ekstra klasse. As ons nie kon kontakklasse hê nie is daar n plan gemaak vir aanlynklasse.
Sharon Burger
21.07.2023
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff
Ek sal Jeff hoogs aanbeveel as Wiskunde en Wetenskap tutor. Hy is briljant en stap die ekstra myl saam met elke leerling.

Add Review

Map

42 Camelia St, Roodekrans, Roodepoort, 1724
Wiskunde en Wetenskap Klasse - HouNetOpSukkel - Jeff