Naauwpoort Guest Farm Schaapfontein, plaas regs, Schaapfontein, Hartswater, 8570

Naauwpoort Guest Farm





21 Reviews




Naauwpoort Guest Farm Schaapfontein, plaas regs, Schaapfontein, Hartswater, 8570




About the Business

Naauwpoort |

Contacts

Call Us
+27833487996
Schaapfontein, plaas regs, Schaapfontein, Hartswater, 8570

Hours

Features

  • Appointment required
  • On-site services
  • Online estimates




Recommended Reviews

Hennie Becker
24.09.2023
Naauwpoort Guest Farm
Best guest farm ever
Ancilin Britz
22.09.2023
Naauwpoort Guest Farm
Beste ooit. Skoon, luuks en baie netjies. Die eienaars het gesorg dat daar altyd braaihout en ys is. Hennie & Corlien het ons soos familie laat voel. Sien uit na ons volgende wegbreek tussen die mak plaasdiere en bosse.
Tessa Van Niekerk
12.09.2023
Naauwpoort Guest Farm
Feels like home away from home with a relaxed atmosphere. Room was luxurious and clean. The hosts were welcoming and friendly. Definitely going back..!
Cedric Müller
10.09.2023
Naauwpoort Guest Farm
Baie dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek - die beste T-Bone braaipakke - Hennie en Corlien ons is definitief weer terug vir 'n visvang trip...
Sytzke-Rolene Burger
01.09.2023
Naauwpoort Guest Farm
It was a memorable experience!Felt like home away from home.
Melanie de Bruin
09.08.2023
Naauwpoort Guest Farm
Baie netjies en luuks. Beslis waarde vir jou geld. Puik diens en gasvryheid! Sal dit beslis aanbeveel. Well done!!!
Marina Meltz
24.07.2023
Naauwpoort Guest Farm
Was n heerlike ondervinding. Die kamers en kombuis is ten volle toegerus, netjies en modern. Hoogtepunt was die lapa, toiletgeriewe en braaiplek by die dam. Gasvrou was altyd behulpsaam. Ek beveel dit 100% aan.
Freda-Jean Meltz
22.07.2023
Naauwpoort Guest Farm
Beste opsie in die area. Baie lekker gekuier by die dam. Die kamers is almal stunning en gemaklike beddens. Skoon en netjies.
Riean Lee Ray
13.07.2023
Naauwpoort Guest Farm
Awesome!

Add Review

Map

Schaapfontein, plaas regs, Schaapfontein, Hartswater, 8570
Naauwpoort Guest Farm