G2 Industries 19 Pulp Rd, Klippoortjie AH, Germiston, 1418

G2 Industries





17 Reviews
  • Wednesday8 AM–5 PM
  • Thursday8 AM–5 PM
  • Friday8 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–5 PM
  • Tuesday8 AM–5 PM




G2 Industries 19 Pulp Rd, Klippoortjie AH, Germiston, 1418




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
+27719405174
19 Pulp Rd, Klippoortjie AH, Germiston, 1418

Hours

  • Wednesday8 AM–5 PM
  • Thursday8 AM–5 PM
  • Friday8 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–5 PM
  • Tuesday8 AM–5 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Delivery
  • Kerbside pickup
  • Credit cards
  • Debit cards
  • In-store pick-up




Recommended Reviews

Lohandre Waschefort
13.10.2023
G2 Industries
Goeie produkte vat tyd maar produkte soos hierdie is die lang wag werd
Fishing Edition South Africa
09.10.2023
G2 Industries
Moet ASB ASB nie n stainless steel stand bestel by hulle nie, hulle website het voorraad gewys, na my betaling, wys die website die volgende dag geen voorraad en prys was op met R100, hulle kon toe glad nie vir my se wanneer ek wel dan n nuwe stand sal kry, toe kanselleer ek my bestelling, langer as n maand terug, hulle wil meer as R500 van my geld aftrek vir wie weet watse dienste, en ek wag nou nog vir my terug betaling van R3350. Elke keer ander stories, klomllp mense het my gewaarsku om nie met hulle besigheid tedoen en daar stamp ek my kop wragtig, Mense wees versigtig, ons werk baie hard vir ons geld en dan kry jy sulke mense daar buite, wees GEWAARSKU....!!
Hermanus Mallinson
02.09.2023
G2 Industries
Hulle is vol verskonings en hou nie by hul eie ETA's nie. Jy wag maande vir jou kas en as jy 'n wil kanselleer moet jy R650 betaal daarvoor nadat dit hulle fout is.
D M
16.08.2023
G2 Industries
Asked them to design and make a jacket for a angling club but they weren't willing to help and just ignored my messages. Would definitely not recommend them to anyone. Utterly useless!
Neels Swart
14.08.2023
G2 Industries
Ek dink dis baie swak diens. Onbetroubaar en het self n stel af getrap nadat ek n pro boks bestel het 2011 Nov en na baie stories kry ek my boks Maart 2011 na SAs en nie eers uitgelê waarvoor ek betaal het nie. Jaar laater val my boks uitmekaar net soos ander mede hengelaar van ons in die Kaap. So asof G2 dink ons bly so ver van almal af dis ok. Ek sal nooit ooit weer besigheid doen met hulle nie. Swak diens en leunaars. Gee die man se geld trug waarvoor hy hard gewerk het. Dis nie sy skuld dat jou dien so sleg is nie. En waar het jy gehoor omdat n kliënt ongelukig is nou hou jy geld terug vir handling fees. Wat het julle gehandteer as daar niks was nie.SWAK
Corné Barnard
19.07.2023
G2 Industries
Excellent service. Please to Do Business With Graham Guy. Would support them always.
FC Schlebusch
28.06.2023
G2 Industries
Swak diens is al wat ek beleef het probeer eienaar bel geen terug voer nie wag ook nou al lankal vir my kas verstom my hoe iemand in besigheid kan bly met sulke diens. Lyk my n hele paar mense het presies dieselfde probleme al ondervind

Add Review

Map

19 Pulp Rd, Klippoortjie AH, Germiston, 1418
G2 Industries