Wie is ek?

Wie is ek?





11 Reviews




Wie is ek?




About the Business

Tuis | Wie is ek? se fokus is op die bespreking en verduideliking van menslike gedrag, sielkundige toestande en alle aspekte wat daarmee verband hou. Alles op ‘n uitgebereide platform wat ‘n weeklikse radioprogram (RSG 100-104fm), ‘n omvattende webwerf, kontaklys (van medies professionele persone) en ‘n daaglikse LIVE gesprekforum op sosiale media insluit. “Ons se doel is om jou te help om jouself en jou omstandighede beter te verstaan, of om by die regte mense aan te klop vir hulp.” – Lise Swart (aanbieder en vervaardiger van Wie is ek?)

Features

  • Identifies as women-owned




Recommended Reviews

Igor Baard
15.10.2023
Wie is ek?
Uitstekende program. Baie dankie..
Louise de Jager
10.10.2023
Wie is ek?
Die program en inligting is Baie insig gewend. En hulle is almal altyd bereid om te help.Veral as 'n mens net oor iets wonder.
Reiner Swanepoel
31.07.2023
Wie is ek?
Lise Swart en haar paneel sielkundiges is fenomenaal.

Add Review

Map

Wie is ek?