Chop Chop groente 437 Bohlman St, Hermanstad, Pretoria, 0082

Chop Chop groente





30 Reviews
  • Wednesday9 AM–5 PM
  • Thursday9 AM–5 PM
  • Friday9 AM–5 PM
  • Saturday10 AM–2 PM
  • SundayClosed
  • Monday9 AM–5 PM
  • Tuesday9 AM–5 PM




Chop Chop groente 437 Bohlman St, Hermanstad, Pretoria, 0082




About the Business

Facebook |

Contacts

Call Us
0627013280
437 Bohlman St, Hermanstad, Pretoria, 0082

Hours

  • Wednesday9 AM–5 PM
  • Thursday9 AM–5 PM
  • Friday9 AM–5 PM
  • Saturday10 AM–2 PM
  • SundayClosed
  • Monday9 AM–5 PM
  • Tuesday9 AM–5 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Credit cards
  • Debit cards
  • NFC mobile payments




Recommended Reviews

Jasmine Breytenbach
20.10.2023
Chop Chop groente
Fantastiese diens! Baie goeie kwaliteit en baie goeie pryse! Dankie vir julle puik diens en produkte, ek sal julle beslis weer gebruik!
Francois Oberholzer
13.10.2023
Chop Chop groente
Nou kyk, vir die 3 mense wat nog nie rerig met Chop Chop groente se groente deurmekaar geraak het nie, kan ek net se EISH SORRY NE!" EK het nog net goeie groente en diens gekry. Keep up the good work Chop Chop
Marlene Rautenbach
29.09.2023
Chop Chop groente
Best service and the veggies were extremely fresh. They gained a life long customer.
Kotie Janke
28.08.2023
Chop Chop groente
My order was dealt with promptly and delivery was on time. The veggies were cut appropriately and packaged neatly. I am impressed and is a satisfied customer.
dug dimmadome
25.07.2023
Chop Chop groente
Poor quality vegetables, was not impressed.
AJ Edwards
21.07.2023
Chop Chop groente
I don’t recommend this place, service needs improvement.
Jake Wong
20.07.2023
Chop Chop groente
1/5 , won’t be buying from here again
Delia Gildenhuys
19.07.2023
Chop Chop groente
Chop chop groente, is altyd vars, melk is nie die afgewaterde goed wat mens soms kry nie. Hulle lewer 'n puik diens en kom mens tegemoet met betalingswyses. (kontant of eft). Hulle lewer selfs af so jy hoef nie na hulle te gaan nie, hulle kom na jou. Almal wat ek al mee te doene gehad het borrel oor van vriendskap. En as jy laat bestel of laat jou goed gaan haal is daar nie 'n klag van hulle af dat hulle jou nie wil help nie. Ek sou aanraai dat mense wat nog nie eens by hulle dienstes ontvang het nie eerder maar sal stil bly want hulle doen iets vir die gemeenskap. Kyk net na hul pensionaris pakkette en hampers. Bekostigbaar vir ieder en elk. Net een dingetjie nodig kan hulle voorsien, baie dingetjies nodig kan hulle voorsien. Al wat die mense benodig is die woord DANKIE" van jou en my. Bly die puik voorsieners van vars groentes en vrugte. En veral die bobaas melk en room.Dankie Chop Chop span vir jul hardewerk om ons wat werkende mammas is te help om vinniger kos aan tafel te plaas vir ons gesinne. Jul is Bakgat."
Die Grahams
26.06.2023
Chop Chop groente
Ek Hou van die twee. Hulle diens is goed en Ek het regtig nog nooit n issue met hulle produkte gehad nie. Pieter gaan regtig altyd uit sy pad Om sy kliente happy te hou. Ek dink nogal hulle melk is die beste van als wat hulle verkoop. Dit hou lank. Word nie gou suit nie. Ooo ja en hulle Kaas. Probeer dit ook gerus. oor die algemeen is die groente mooi. En verpakking is skoon en netjies.

Add Review

Map

437 Bohlman St, Hermanstad, Pretoria, 0082
Chop Chop groente