Leories Akademie Theo Street, Theuns Van Niekerk St, Wierdapark, Centurion, 0157

Leories Akademie





46 Reviews
  • Wednesday9 AM–3:30 PM
  • Thursday9 AM–3:30 PM
  • Friday9 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday9 AM–3:30 PM
  • Tuesday9 AM–3:30 PM




Leories Akademie Theo Street, Theuns Van Niekerk St, Wierdapark, Centurion, 0157




About the Business

Leories Aanlyn Akademie - Affordable Fees 2021, Persoonlike Aandag | persoonlike aandag

Contacts

Call Us
+27817998691
Theo Street, Theuns Van Niekerk St, Wierdapark, Centurion, 0157

Hours

  • Wednesday9 AM–3:30 PM
  • Thursday9 AM–3:30 PM
  • Friday9 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday9 AM–3:30 PM
  • Tuesday9 AM–3:30 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Suzane Van Wyk
23.10.2023
Leories Akademie
Ek kan Leories met liefde aan beveel vir enige kind met Adhd, Autisme en Asperger sindroom en disleksie met . My seun is Adhd , Austisme en Asperger sindroom met disleksie en geniet Leories Akademie so baie en staan op soggens met ñ glimlag om skoolwerk te doen en die werk is so uitstekend uit een gesit dat hy weet wat daar aan gaan en dit verstaan. Hulle het ñ baie oulike daaglikse rooster met pouses tussen in wat so ideaal is vir die kinders . Die Assessering en weeklikse werk per vak is so uit een gesit dat enige graad van 1 tot 10 dit verstaan en kan doen. Beste besluit wat die mamma en pappa kon gedoen het om hulle seuns by Leories Akademie in te skryf . Die span agter Leories is ongelooflik vriendlik en behulpsaam en doen regtig moeite en niks is te veel gevra vir die span nie . Well done Leories Akademie vir my is julle nommer 1 en die beste tuisonderrig program met Caps
Desrè Nieuwoudt
28.09.2023
Leories Akademie
Ek is baie tevrede met Leories Akademie en sal dit vir enige ouer aanbeveel. Diens is tops en hulp is daar altyd!
christine joubert
31.08.2023
Leories Akademie
Puik skool. Vriendelike, behulpsame onderwysers. Jy voel tuis. Nog nie een dag spyt dat ek my 3 kinders by julle ingeskryf het nie. Highly Recommended!!!
Shareen Erasmus
17.08.2023
Leories Akademie
Ongelooflike program, met passievolle staf. Ons is ongelooflik dankbaar vir al die omgee en ondersteuning wat ons onvang het al. Sien uit na n lang pad saam julle.
Annika Cloete
11.08.2023
Leories Akademie
Vandat Annika by Leories ingeskakel het verlede jaar is sy n ander kind. Sien uit daarna om haar werk te doen en hoef haar nie twee keer te vra is sy klaar. Vir n tuisskool is Leories Akademie die beste en hulle help met alles as jy dalk sukkel dan kan jy net vra en word gehelp. Ek sal Leories baie sterk aanbeveel.
Herald
11.08.2023
Leories Akademie
My kind se punte het aansienlik verbeter vandat hy by Leories is en hy blom. Van iemand wat skool gehaat het tot iemand wat uitsien na skool.
Colin Laubscher
25.07.2023
Leories Akademie
My kind is reeds n volle kwartaal by Leories Akademie en haar punte het soveel verbeter. My kind het beter aangepas tuis met skool as in n volstroom skool. Dankie vir elke onderwyser vir die oulike video lesse wat julle stuur. Ons as ouers en my kind is bitter gelukkig by julle.
monique Cayton
24.07.2023
Leories Akademie
Amazing experience. Truly an eye-opener for Parents like me, sometimes you just do not have time to run around and this online platform provides education in your mother tongue as well as a easy to follow guide and support system and let me just say it's so affordable, especially when you have a big family. To see your children grow, learn and have fun without any negativity makes a world of difference. The children have found the course to be interesting with plenty of valuable information provided as part of the grades they in and through interaction with fellow students and Teachers they have thoroughly enjoyed term 2, looking forward to Term 3. We would like to send a thanks to all the Teachers at Leories Academy for their wonderful and energetic personalities and your contributions to our children.
Anju Bester
23.07.2023
Leories Akademie
Ons was by 2 ander instansies voor ons van Leories gehoor het, nie een van die voriges kom naby aan Leories se kwaliteit van werk en persoonlike diens.Angelique, baie baie dankie vir alles wat julle doen. My kinders is so gelukkig en geniet elke oomblik van julle program.
Leanna Peters
23.07.2023
Leories Akademie
The best teachers ever! My boy Grade 6 enjoy every single moment and all work, books, assignments and learning material are prepared in advance. Thanks to every one that make online school so much fun for our children.

Add Review

Map

Theo Street, Theuns Van Niekerk St, Wierdapark, Centurion, 0157
Leories Akademie