FJ Solar Farm Uitspan, ruiterbosch, Mossel Bay, 6499

FJ Solar





6 Reviews




FJ Solar Farm Uitspan, ruiterbosch, Mossel Bay, 6499




About the Business

FJ Solar - The Right and Bright Alternative | FJ Solar - The Right and Bright Alternative Solar Energy for Home, Business and Commercial Premises.

Contacts

Call Us
0615104880
Farm Uitspan, ruiterbosch, Mossel Bay, 6499

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park




Recommended Reviews

Wanita Bezuidenhout
08.08.2023
FJ Solar
Baie dankie aan FJ Solar met die installeering van my Sunsynk 8 kva Solar stelsel. Die stelsel is die 31ste Maart 2023 geëinstalleer en 3 weke later moet ons ons self herrinner dat daar nog loadshedding is. Die Hybrid stelsel is ‘n wenner en ek beveel dit sterk aan. Francois, Juan, Janine, Jaco, Nel en die res van die span, julle is tops! Julle werk is baie netjies en uiters professioneel. Ons beveel julle sterk aan! Sterkte vir FJ Solar se toekoms. Mag julle van krag tot krag gaan. Seën Groete, Arrie & Wanita Bezuidenhout
Charmaine Coetzee
07.08.2023
FJ Solar
To the owners and staff of FJ Solar, l would like to thank you for not only the dedication to your clients but the professional standard of your work.The work done at my home is immaculate, your staff are very professional and take pride in what they do. Their attire is neat, they are all very efficient, friendly and precise.I wish you all success in your future endervours and will definitely recommend FJ Solar to friends and family.Charmaine Coetzee
Elna Nel
29.06.2023
FJ Solar
Baie dankie aan die span van fjsolar vir uitstekende en vriendelike diens en baie netjiese werk. Julle lewer ook goeie na-verkope diens en is altyd bereid om te help. Julle maak verseker lig en 'n groot verskil. Ek waardeer julle moeite, hulp en ondersteuning.

Add Review

Map

Farm Uitspan, ruiterbosch, Mossel Bay, 6499
FJ Solar