Brainiacs Tutoring 1 Myburgh St, Brackenfell, Cape Town, 7560

Brainiacs Tutoring





18 Reviews




Brainiacs Tutoring 1 Myburgh St, Brackenfell, Cape Town, 7560




About the Business

Brainiacs Tutoring Homepage | Brainiacs Tutoring offers tutoring, a homework centre, an online learning platform and we are leaders in providing educational resources to schools all over South Africa.

Contacts

Call Us
+27614346134
1 Myburgh St, Brackenfell, Cape Town, 7560

Hours

Features

  • Online classes




Recommended Reviews

Liechen Nel
21.09.2023
Brainiacs Tutoring
Brainiacs is die beste opsie vir one on one" tutoring. Hulle maak gebruik van konkrete en visuele vaslegging en maak dit lekker vir die leerder. Hulle help met Wiskunde
Dedre Janse van Noordwyk
20.09.2023
Brainiacs Tutoring
Thank you for helping a working mom! Just want the best help for her kids.
Anneleen Oliver
07.09.2023
Brainiacs Tutoring
Ek sal defnitief Brainiacs aanbeveel vir enige leerder wat hulp nodig het met Wiskunde, Afrikaans of Engels. Klein klas en baie one on one aandag. Nie enige kind se vrae word verby gesien nie. Die tutors is gekwalifiseerd en geniet wat hulle doen en probeer regtig om elke les interessant en prakties te maak. Hulle gebruik verskillende leermetodes om elkeen se leerstyl na te kom.
Leandri Dagnin
16.08.2023
Brainiacs Tutoring
Brainiacs is 'n uitstekende opsie vir praktiese vaslegging. Klein klassies of'one on one' sorg dat elke kind die aandag kry wat nodig is. Gekwalifiseerde tutors wat regtig 'n passie het vir wat hulle doen.
Junior Swanepoel
23.07.2023
Brainiacs Tutoring
They accommodated us by rescheduling existing lessons and scheduling extra lessons during exam time. Our children enjoy the tutoring.
Deone Snygans
23.07.2023
Brainiacs Tutoring
By Brainiacs het elke juffrou ñ passie vir die onderwys en vir hulle leerders. Hulle wil deur kwaliteitopvoeding die potensiaal van elke leerder ten volle ontwikkel. Nuwe konsepte word kreatief en prakties aangebied.

Add Review

Map

1 Myburgh St, Brackenfell, Cape Town, 7560
Brainiacs Tutoring