Ritmia Gemeente 44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724

Ritmia Gemeente





32 Reviews
  • Wednesday8:30 AM–4 PM
  • Thursday8:30 AM–4 PM
  • Friday8:30 AM–4 PM
  • SaturdayClosed
  • Sunday9:15–11 AM
  • Monday8:30 AM–4 PM
  • Tuesday8:30 AM–4 PM




Ritmia Gemeente 44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724




About the Business

Ritmia Gemeente | Kerk Gemeente | Church | Congregation | Matteus 22:37–39 is ons fondasie teksvers, en ons probeer daagliks, om op ‘n praktiese manier God se grootste gebod so uit te leef.

Contacts

Call Us
+27112467013
44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724

Hours

  • Wednesday8:30 AM–4 PM
  • Thursday8:30 AM–4 PM
  • Friday8:30 AM–4 PM
  • SaturdayClosed
  • Sunday9:15–11 AM
  • Monday8:30 AM–4 PM
  • Tuesday8:30 AM–4 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Karel Pienaar
05.10.2023
Ritmia Gemeente
Baie geseënd gewees met Darius Prinsloo se boodskap oor onthou. 'n Wonderlike ervaring met Praise en Worship, en einderlik om weer in n kerk te kon wees sonder om plek te bespreek.Baie seën aan Darius en ander Darius en Ritmia se gemeente. Mag julle van krag tot krag gaan en onthou om nederig te bly.Kallie Pienaar van Bloemfontein
Andre De Jager
21.09.2023
Ritmia Gemeente
Prys die Here!!!! Ritmia is ons Geestelike familie. Ons plek van worship en kerk wees. Ongelooflike bediening.
A.E. van Wyk
09.08.2023
Ritmia Gemeente
Love the church, the great people and their services. Being part of the congregation is a wonderful experience.
Lorraine Scheepers
25.07.2023
Ritmia Gemeente
Love this church!
Reinhart Coetsee
23.07.2023
Ritmia Gemeente
Hierdie is wat om te verwag...EREDIENSTE:Die dienste handel gewoonlik oor hedendaagse onderwerpe uit 'n geestelike lens. Bybelstukke word nie uit konteks gelees nie, en die boodskappe kan prakties in jou lewe toegepas word.Die musiek en aanbidding is kontemporêr van aard en word in beide Afrikaans en Engels gesing. Die liedjiekeuses is gewoonlik 'n kombinasie van moderne liedjies en tradisionele gesange.GEMEENSKAP:Gemeentelede se ouderdomme is 'n mengsel van jonk tot oud en hulle is lief om vir die Here, en mekaar, te dien. Moeite word gedoen om nuwe mense welkom te laat voel.
Semigrasie Coza
23.07.2023
Ritmia Gemeente
Die buitelug aanddiens was vanaand iets besonders om te beleef. Soos die son begin sak het, het die Dikkoppe en die Tarentale die aand ingeroep. Die volmaan het met 'n helder geel kleur opgekom in die ooste en die lug was skoon en vars. Dit was 'n dankbare gevoel om in God se teenwoordigheid te kon wees met alles so volmaak om jou. Darius se boodskap oor ons dankbaarheid teenoor God was dus so gepas.
Morne Van Staden
23.07.2023
Ritmia Gemeente
Great energy! What an amazing experience!
Casper Jordaan
19.07.2023
Ritmia Gemeente
Very very nice
AkukhanYa Group
14.07.2023
Ritmia Gemeente
Solid Biblical teaching combined with mindful love and compassion.

Add Review

Map

44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724
Ritmia Gemeente