Klouter Wouter Kleuterskool 1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560

Klouter Wouter Kleuterskool





12 Reviews
  • Wednesday7 AM–5:30 PM
  • Thursday7 AM–5:30 PM
  • Friday7 AM–5:30 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday7 AM–5:30 PM
  • Tuesday7 AM–5:30 PM




Klouter Wouter Kleuterskool 1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560




About the Business

Klouter Wouter Kleuterskool | Klouter Wouter Kleuterskool Bellville

Contacts

Call Us
+27219818272
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560

Hours

  • Wednesday7 AM–5:30 PM
  • Thursday7 AM–5:30 PM
  • Friday7 AM–5:30 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday7 AM–5:30 PM
  • Tuesday7 AM–5:30 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Anika van der Bank
16.08.2023
Klouter Wouter Kleuterskool
Trotse Klouter Wouter mater!
mathys brits
29.07.2023
Klouter Wouter Kleuterskool
Dit is seker een van die beste skole in die Kaap.
Monique lotter
29.06.2023
Klouter Wouter Kleuterskool
Voel net ander ouers en mense moet weet van gebeure en dinge in die skool.My dogtertjie was in Klouter Wouter , November 2014 het sy n hoogs aansteeklike vel infeksie opgedoen in die skool , wat haar bitter erg siek gemaak het dat my kind gehospitaliseer was vir 4 dae as gevolg van skool se nalatigheid om ouers in kennis te stel of om omsend briewe uit te stuur. My dogtertjie was die 11 de kind wat dit toe alreeds het en gehad het en die skool het dit geweet en dit geignoreer. Ek weet van ouers wat die skoolhoof ingelig het en dit vir haar gese het en sy het dit dood gepraat, ek weet ook van nog n ouer wat die gesondheids departement geskakel het , nes ek om n klag te le, maar het toe die klag gele by die plek waar hul gerigestreer is. Hoe betaal mens vir n skool duur gelde en dink jou kind is in goeie hande, dit was duidelik nie die storie nie. Die gesondheids departement het gese hul kan niks doen aan so iets nie, hulle kyk net of die skool skoon is. In so geval dan moet hulle mos ook kyk na die sand waar die kinders in speel , maar hul doen nie. Die nuwe skool waar my dogtertjie nou in is , se sand word elke maand behandel. Dis vir ouers daarbuite wat nie die dinge weet nie.. Ek kan steeds nie glo dat hulle so lig van als afgekom het nie. Ek het my kind dadelik uit die skool gehaal en in ander skool geplaas. Daar was my dogtertjie meeste van die tyd in n klas van 27 kinders net met 1 juffrou , sy het bitter min n assistent gehad. (Woorde van iemand daar binne: Haal jou kind uit die skool, ek sal nie my kind/kinders by Klouter Wouter insit nie).

Add Review

Map

1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Klouter Wouter Kleuterskool