Marais Rabie Physio - Physiotherapy No 5 Diaz St, Da Nova, Mossel Bay, 6500

Marais Rabie Physio - Physiotherapy





9 Reviews
  • Wednesday8 AM–6 PM
  • Thursday8 AM–6 PM
  • Friday8 AM–6 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–6 PM
  • Tuesday8 AM–6 PM




Marais Rabie Physio - Physiotherapy No 5 Diaz St, Da Nova, Mossel Bay, 6500




About the Business

Index of / |

Contacts

Call Us
+27446903256
No 5 Diaz St, Da Nova, Mossel Bay, 6500

Hours

  • Wednesday8 AM–6 PM
  • Thursday8 AM–6 PM
  • Friday8 AM–6 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday8 AM–6 PM
  • Tuesday8 AM–6 PM

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance
  • Wheelchair-accessible toilet
  • Toilets
  • Identifies as women-owned




Recommended Reviews

Maryke JvRensburg
18.08.2023
Marais Rabie Physio - Physiotherapy
Doen jouself n guns en gaan gerus na hulle toe - hulle is die beste Fisios! Gee baie om oor hul pasiente en tree profesioneel op. Hulle doen gereeld opleiding en kursusse sodat hulle die beste diens kan bied. Die praktyk is altyd skoon en netjies, en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Bruce
24.07.2023
Marais Rabie Physio - Physiotherapy
Fantastc
Wickus Aucamp
21.07.2023
Marais Rabie Physio - Physiotherapy
Baie dankie aan Hester en haar span. Ek was desperaat vir ‘n fisio wat nie bang is om te werk nie! Hester het my verwagtinge oortref en my besering/pyn/irritasies aangespreek in ‘n professionele maar tog spontane wyse. Ek het ander Fisio’s ook probeer in die omliggende omgewing en was baie teleurgesteld. Ek kan beslis vir Marais Rabie Physio’s aanbeveel!! Baie dankie julle!
Curtis Engel
19.07.2023
Marais Rabie Physio - Physiotherapy
Baie goeie diens, vriendelik, behulpsaam... gaan uit hul pad uit om jou welkom te laat voel. Geen haas met jou afspraak nie. Waarvoor ek my hoed afhaal is dat hulle my in kennis gestel het toe hul 5min laat is.Kan hul enige tyd aanbeveel. Ek waardeur hul professionaliteit dus uit die boonste rak.Baie dankie Hester en span

Add Review

Map

No 5 Diaz St, Da Nova, Mossel Bay, 6500
Marais Rabie Physio - Physiotherapy