Geluksoord Tarentaalway, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600

Geluksoord





8 Reviews




Geluksoord Tarentaalway, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600




About the Business

Geluksoord | Diens met Deernis | Service with Compassion |

Contacts

Call Us
+27218873124
Tarentaalway, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Natanya Kruger
19.10.2023
Geluksoord
Ongelukkig is die suster wat aandiens was vreeslik onmenslik. Dit is jammer dat sulke mense toegelaat word om na ou mense te kyk. Jy mag dalk daar le maar verdien respek en nie soos n kind te hanteer word nie. Die res van personeel fantasties, maar dat een vrot appel wat bietjie s^e het so 'n groot negatiewe impak het is hartseer. Dit is baie jammer dat bestuur nie dit raaksien nie. Daar moet seker eers n besoek gelewer word deur Carte Blance, dan het soveel ou mensies reeds onder hierdie koudhed gely
Bernhard Müller
02.10.2023
Geluksoord
Very nice place and very caring for the elderly and frail living at Gluksoord. A truely ideal place to go, when getting old. The staff is very helpful and kind to all their residents regardless of the difficulties they bring. Very clean and very professional staff. Definitely a place to be in the old age
Melanie Human
28.07.2023
Geluksoord
Ek het 'n baie goeie ondervinding gehad by Geluksoord. Ek is besig om my PhD studies te doen en Mev Van Wyk en die ander personeel was baie vriendelik en behulpsaam! Baie gewillig om te help. Ek kan sien hulle gee baie om vir hulle inwoners. Hou so aan!

Add Review

Map

Tarentaalway, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600
Geluksoord