ADAGIO DANCE ACADEMY 679 Chlorite St, Elardus Park, Pretoria, 0047

ADAGIO DANCE ACADEMY





17 Reviews
  • Wednesday2–5 PM
  • Thursday2–6 PM
  • Friday10 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday2–5 PM
  • Tuesday1:30–6 PM




ADAGIO DANCE ACADEMY 679 Chlorite St, Elardus Park, Pretoria, 0047




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
+27823592233
679 Chlorite St, Elardus Park, Pretoria, 0047

Hours

  • Wednesday2–5 PM
  • Thursday2–6 PM
  • Friday10 AM–2 PM
  • SaturdayClosed
  • SundayClosed
  • Monday2–5 PM
  • Tuesday1:30–6 PM

Features

  • Good for kids




Recommended Reviews

Steve Cornelius
04.10.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
One of the best dance schools around, where dancers develop a passion for the art, learn wonderful skills and gain incredible confidence.
Lene Nel
15.08.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
ADA is an amazing dance studio, that truly care about the improvement of the individual dancer. I would recommend ADA to anyone!
D Dry (Daleen)
10.08.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
My girls is dolgelukkig! Hul liefde vir dans word met groot entosiasme aangemoedig en gekoester.
Lou-Ann Weber
29.07.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
'n Dansskool om op trots te wees ! Die dansers word die geleentheid gegee om hulself te geniet en nuwe vaardighede te leer. Elkeen word raak gesien en word aangemoedig om net hul beste te gee. Dis lekker om te sien dat al die dansers met glimlagte uit die klas uit stap.
Vicky Theron
22.07.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
By ADA met Esti as Prinsipaal word danseresse in totaliteit ontwikkel op fisiese, psigiese en emosionele vlak. Dit is 'n dansskool waar danseresse met die nodige liefde, begrip en ondersteuning gevorm word. Esti neem elke danseres se individualiteit in ag en probeer om 'n mate van vryheid toe te laat vir elkeen se unieke manier van interpretasie van dans as kunsvorm. Ek beveel ADA met vrymoedigheid aan vir enigeen wat 'n gelukkige en gebalanseerde danseres wil hê. My 2 dogters straal (al jare) onder Esti se bekwame leiding. Dankie! Xxx
Juffrou Etrezia Eekhoringklas
19.07.2023
ADAGIO DANCE ACADEMY
My dogter dans al n hele paar jaar by Esti. Heerlik om te sien hoe sy ontwikkel in haar dans.

Add Review

Map

679 Chlorite St, Elardus Park, Pretoria, 0047
ADAGIO DANCE ACADEMY