SAVF Lichthuis Tehuis Kerkplein S Square, Lichtenburg, 2740

SAVF Lichthuis Tehuis





15 Reviews




SAVF Lichthuis Tehuis Kerkplein S Square, Lichtenburg, 2740




About the Business

SAVF |

Contacts

Call Us
0186324587
Kerkplein S Square, Lichtenburg, 2740

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park
  • Wheelchair-accessible entrance




Recommended Reviews

Albert Palm
28.09.2023
SAVF Lichthuis Tehuis
They do their best with what they have. My mum is cared for and looked after in a way we cannot do it ourselves. They need donations and support from the community.
Esme Cocklin
10.08.2023
SAVF Lichthuis Tehuis
Altyd vriendelik en kyk mooi na die oumensies
Elmarie VAN DER MERWE
09.08.2023
SAVF Lichthuis Tehuis
Terrible plek, waar ou mense aan hulle eie lot oorgelaat word. Video kameras werk nooit om insidente na te gaan of op te volg nie. Klagtes word geen aandag aan gegee nie. Die arme ou mense word beroof van hulle duvets en klere, en daar word niks aan gedoen nie. Die is geensins 'n plek waar jy 'n geliefde wil plaas nie.
tana geldenhuys
03.08.2023
SAVF Lichthuis Tehuis
Not a place i want to be i rather stay under a tree
Carli Grobbelaar
24.06.2023
SAVF Lichthuis Tehuis
Baie teleurgesteld in die versorging van my ouma. Van haar besittings is gesteel. Tans besig met n doktersverslag oor nalatigheid, sy is baie siek. Dankbaar ons kon vir haar n nuwe tuiste kry. Oorweeg asseblief n ander plekkie vir jou geliefde.

Add Review

Map

Kerkplein S Square, Lichtenburg, 2740
SAVF Lichthuis Tehuis