Rainer Wagner Audio Engineer

Rainer Wagner Audio Engineer





9 Reviews




Rainer Wagner Audio Engineer




About the Business

Rainer Wagner Audio Engineer - DJ Service |

Features

  • Online appointments
  • On-site services




Recommended Reviews

PVDM
07.10.2023
Rainer Wagner Audio Engineer
Sal vir enige iemand aan beveel met sy dienste van musiek maak by enige funksies en baie betroubaar
Jacobus Maass
31.08.2023
Rainer Wagner Audio Engineer
As jy 'n DJ soek wat jy kan vertrou om jou troue so lekker as moontlik te maak, dan is Rainer net die man om te vra. Met 'n troue met so baie reëlings kon ons net vir hom sê wie ons is en hy het vir ons die regte musiek gespeel. Uiters professioneel en stiptelik. Dankie Rainer vir 'n lekker troue.
Janico Brink
19.07.2023
Rainer Wagner Audio Engineer
Ongelooflikke ervaring met hierdie besigheid!!Ek stel vir Rainer en sy musiek voor vir almal wat hierdie sien!!Baie dankie en hou so aan!!
Dawid Oosthuizen
02.07.2023
Rainer Wagner Audio Engineer
Ek stel aan enige iemand voor om van hierdie diens gebruik te maak, hy is uitstekend en baie professioneel.

Add Review

Map

Rainer Wagner Audio Engineer