Niemann Prokureurs 95 General Dan Pienaar Dr, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301

Niemann Prokureurs





9 Reviews




Niemann Prokureurs 95 General Dan Pienaar Dr, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
0514115800
95 General Dan Pienaar Dr, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301

Hours

Features

  • Wheelchair-accessible car park




Recommended Reviews

Johnny Da Silva
11.09.2023
Niemann Prokureurs
Dankie vir die vinnige diens Marianne
Mangaung Entrepreneurship Academy
10.08.2023
Niemann Prokureurs
Very friendly and accommodating, yet professional, service. Had our wedding contacts drafted and signed here and the process was quick, simple and stress-free.
Lizaan Bunning
09.08.2023
Niemann Prokureurs
Swakste diens wat ek al ooit gekry het!! Het getrek en my nommer het ook verander. Dit het die agent twee weke gevat om tot die beseffing te kom dat my nr. verander het (alhoewel ek haar ‘n epos gestuur het die selfde dag wat dit verander het). Toe kom sy uiteindelik in kontak met my om die sleutel te kry.Verder het die persoon wat na my plek moes omsien dit nie baie goed gedoen nie en die plek baie vuil gelos. Sy het my egter eers drie weke nadat ek uitgetrek het in kennis gestel dat sy vir die eerste keer by die plek uitgekom het, gesien het dat dit baie vuil is en vermoed dat dit die rede is hoekom ons nie huurders kon kry nie. Met navraag het dit uitgekom dat die agent vir die eerste keer by die plek uitgekom het ‘n maand en drie weke nadat dit ge-adviteer was. Sy het in daardie tydperk my huis se sleutels aan vreemde mense gegee om alleen te gaan kyk en te kom en gaan soos wat dit hulle pas.Let wel daar was nog meubels en ander persoonlike besittings in die meenthuis. Wat as iemand afdrukke van my sleutels gemaak het? Of goed gesteel het? Ek was nog nie weer daar om te bepaal of ek enige verliese gelei het nie. Sy het basies ‘n advertensie geplaas op die internet en gedink dis genoeg werk om ‘n maandelikse kommissie te regverdig.
Edith Schwenk
23.07.2023
Niemann Prokureurs
She is very friendly and bends over to help in every which way, a person to be trusted and tries very hard to accommodate.

Add Review

Map

95 General Dan Pienaar Dr, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301
Niemann Prokureurs