Custom Designs 59 Barend St, Randgate, Randfontein, 1759

Custom Designs





6 Reviews
  • WednesdayOpen 24 hours
  • ThursdayOpen 24 hours
  • FridayOpen 24 hours
  • SaturdayOpen 24 hours
  • SundayOpen 24 hours
  • MondayOpen 24 hours
  • TuesdayOpen 24 hours




Custom Designs 59 Barend St, Randgate, Randfontein, 1759




About the Business

|

Contacts

Website
Call Us
+27817311937
59 Barend St, Randgate, Randfontein, 1759

Hours

  • WednesdayOpen 24 hours
  • ThursdayOpen 24 hours
  • FridayOpen 24 hours
  • SaturdayOpen 24 hours
  • SundayOpen 24 hours
  • MondayOpen 24 hours
  • TuesdayOpen 24 hours

Features

  • Appointment required
  • Delivery
  • In-store pick-up




Recommended Reviews

Marlize Jacobs
18.07.2023
Custom Designs
Hiermee Wil ek graag amal waarsku.Meer as een van ons kliente het ons in kennis gestel dat die mense adverteer graag ons werk as hulle eie.(fotos aangeheg as bewyse) Ons fotos word ook sommer gebruik.Hulle het by ons gewerk en ons vir n ruk uitgehelp. Jp se woorde was Dat hulle nie betaaling Wil he nie Mar so lank hulle net kos in die aand het is hy happy. So het hul elke aand by ons ge eet. Hul was wel ook soos daar geld in gekom het,gegee. As daar winkel toe gegaan is het ons laat Sonja vat wat hul nodig het. Ons het Hul hoeveel keer gevra wat pla toe ons sien hulle lyk ongelukag. En nie eenkeer was daar met ons gepraat nie net gese hulle is ok. So het hulle suur druiwe gekry en net nooit weer opgedaag nie. Nou word ons werk ons design Barbie huis gebruik as Hul eie werk. Die 2 fotos wat hul wel het is huise wat ons gebou het voor ons hulle Leer ken het.Ons het vir hul ook probeer help en gese ons koop Hul eerste sheet hout. Hulle moet vi ons n parking garage maak. Wat ek wel vir hulle Sal adverteer maar alle gelde Sal hulle ontvang want Dis hulle werk.Dit het nooit gebeer nie.Intussen tyd het hulle AL ons idees gesteel en sommer ook blokkies met naam en tema op boks begin verkoop en Ander idees. Hulle het nooit voorheen belanggestel om dit te doen nie maar nou eweskielik doen hulle AL ons idees.So is daar in tussen tyd wat hy by ons gewerk het Baie gereedskap gesteel En Klein goed soos skuur papier, skroewe, speeiltjies en bids. Wat ook ok is hulle moet met dit saamleef.Glo my ek Wil Baie graag die son sien skyn oor hulle. En vra net dat julle Asb nie ons werk gebruik as julle eie nie.Ons het vir jare lank Baie hard gewerk om te bereik wat ons nou het en ons kliente op te bou.So is ek seker hulle kan ook.Hulle is custom designs. Maar wat is custom as als gesteel is van ons af.Ons werk al 5 jaar aan ons besagheid en hulle Kom net en vat soos hulle Wil. Ons harde werk, Lang ure, sweet en Baie trane en geduld.Ek vra Asb amal wat sien Dat Hul ons werk en fotos adverteer my in kennis Sal stel. Ons is besag om klaar uit te vind wat die regte stappe is om teen hul te neem.
Chantal Robbertse
01.07.2023
Custom Designs
R2000 betaal vir 2 lessenaars wat sou afgelaai word. Nes 100 ander mense wil mens die goed in Ander raak sien. (en gelukkig is daar goeie mense daar buite wat jy wel KAN vertrou) Sonja het oor en oor belowe my lessenaars en stoeltjie is klaar, maar met aflewering verskonings gehad en daarna nooit weer van gehoor. Mag dit nooit jul oorkom wat jul aan ander mense doen nie...

Add Review

Map

59 Barend St, Randgate, Randfontein, 1759
Custom Designs